12 Desember 2019 Jy KAN 'n verskil maak!

12 Desember 2019 Jy KAN 'n verskil maak!

3 0 10 mesi fa
Jy KAN 'n verskil maak! Baie keer is dit daardie klein dingetjies wat ons in liefde doen, wat mense se lewens radikaal verander. Ongelukkig is ons so besig met al ons Kersfeesbeplanning dat ons nie God se uitgesteekte hand en smeek na meer, deur mense in nood, kan hoor nie. Kyk bietjie dieper, luister bietjie beter en dan sal jy ook uit Dankbaarheid vir wat God vir jou gedoen het, 'n verskil gaan maak in ander se lewens. Shalom

Autore

Seguici su Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Aiuto